Begin typing your search above and press return to search. Press Esc to cancel.

Stadio spog met goeie opbrengste


Die groep mik vir 56 000 studente teen 2026.

Die private tersiêre groep Stadio, wat Milpark Education en Afda, onder andere besit, het tydens die 12 maande tot einde Desember ‘n styging in sy inkomste bereik. Om oor die laaste jaar se finansies te praat, sluit Chris van der Merwe, die uitvoerende hoof en stigter, Stadio by Ryk van Niekerk in die studio aan. Hy gesels ook oor Stadio se toekomsplanne.

Luister hier na die gesprek.