Oudste sjokoladewinkel in Sisilië gebruik geen suiker


Donderdag 2 November 2017

Martelize Brink besoek die oudste sjokoladewinkel in Sisilië, waar hulle van die geskiedenis van sjokolade tot by die Aztec samelewing, wat eens in Sisilië floreer het, vertel. Hulle verduidelik hoe sjokolade daar gemaak en “geslaan” word.

Die Bonajuto sjokoladewinkel in Sisilië se logo.


Sjokolademaker van Bonajuto in Sisilië demonstreer hoe hulle die sjokoladeplak met die hand maak.

Beatrice Cassarino van Bonajuto verduidelik hoe die sjokolade gemaak word, en die geskiedenis van sjokolade in Modica.