Regsake: Hoe werk mynwerkers se eise vir myntering?
Regsake: Maandag 3 Julie 2017
Richard Spoor kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith. Hy is betrokke by ‘n eis vir skadevergoeding teen myneienaars namens mynwerkers wat silikose opgedoen het weens jare se werk in myne.
