Regsake: Oor boedel-belasting, testamente… en hommeltuie

Regsake: Maandag 14 Augustus 2017 Igna Klynsmith gesels aan die hand van verskeie onlangse hofsake, oor testamente wat ongeldig verklaar is. Hy kyk na die besparing van boedelbelasting deur sommige van jou bates aan jou kinders te skenk terwyl jy nog leef, en spotprente wat ‘n kras boodskap oordra. En as jy ‘n hommeltuig wil aanskaf, moet jy beslis luister. Laai Af (21 611KB) Teken in met iTunes Luister