Wat sê die nuwe wetsontwerp oor plaasbesit?
Maandag 1 Mei 2017
Igna Klynsmith vertel vir Ian Wessels van ‘n omstrede nuwe wetsontwerp oor die regulering van die besit van landbougrond, en nuwe wetgewing oor Deelititelskemas wat op 1 Januarie in werking getree het.
