Wat is jou regte as jy ‘n tweedehandse kar koop?
Regsake: Maandag 8 Mei 2017
Die regskwessies wat Ian Wessels en Igna Klynsmith bespreek, sluit in die beskerming wat jy geniet wanneer jy ‘n tweedehandse motor koop; of familietrusts vandag nog ‘n plek het; en die geldigheid van voorwaardelike bemakings in testamente.
