Wie is aanspreeklik in ‘n gholfkar-ongeluk?


Regsake: Maandag 15 Mei 2017

Igna Klynsmith gesels oor die oorskryding van spoedgrense wat deur die beheerliggame van meenthuiskomplekse vasgestel word; eise vir beserings opgedoen in ‘n ongeluk as passasier in ‘n gholfkarretjie; en ‘n hofsaak oor billike vergoeding vir ‘n deel van ‘n plaas, wat aan plaaswerkers toegeken is vir bewoning en weiding van hulle vee.