Willem Pelser neem jou deur Spitstyd


Die Spitstyd-span: Jody Hendricks, Mariëtta Kruger, Willem Pelser en Ettienne Ludick

Spitstyd is inderdaad oral spitstyd, of dit nou by die huis, die werk of in die verkeer is.

Willem Pelser gaan spitstye vir jou probeer makliker maak met baie musiek, sport, verkeersverslae, die weer en die sakenuus.

Dave Pepler sal steeds op sy pos wees om een keer ‘n week saam te gesels op Spitstyd.