Gedog ons son is groooot?

Kyk net hoe klein is die Aarde en ons son in vergelyking met ander planete: 1 Miljoen aardes kan in ons son inpas. En ons son is piepklein in vergelyking met ander groot sterre in die heelal. Hoe groot is die sterre, mane, planete en sonne in die heeal? Die deursnit word vergelyk: Die aarde se deursnit is sowat 13 000 km, Jupiter s’n is 140 000 km, ons son s’n 1,4 miljoen km, Arcturus s’n 36 miljoen km, Rigel 97 miljoen km, Betelgeuse 1300 miljoen km, VY Canis Majoris 2000 miljoen km, UY Scuti 2400 miljoen km, Die Swart Gat NGC 1277 is 60 000 miljoen km in deursnee, Die Swart Gat TON 618 se deursnit is 400 000 miljoen km, die Kat-oog nebula se deursnit is 250 000 000 miljoen km (0.25 ligjare), die Heliks nebula is 3 … Lees meer Gedog ons son is groooot?