Veranderings van 1 April


RSG Program: Veranderings en vernuwings

April – June 2019
Skof/Program Tyd Genre Tema Persoon
Maandag 19:30 – 20:00 Opvoedkundig Die Geheime van die Brein Johan van Lill
Maandag 20:00 – 20:30 Sport geselsprogram Skrumtyd met Jody Jody Hendricks
Maandag 20:30 – 21:00 Tempo Jeug, musiek Ettienne Ludick
Maandag 21:10 – 22:00 Musiekreeks Haidee se wegtrek-nommertjies Haidee Muller
Donderdag 20:00 – 21:00 Drama Radiodrama-seisoen Kobus Burger
Vrydag 21:10 – 22:00 Wêreldmusiek Heruitsending van Musieksondergrense Amanda Olivier
Sondag 10:05 – 11:00 Klassieke musiek Musiekbonbons Xtra Terrance April
Sondag 15:30 – 16:00 Gospel musiek Dis Gospel Jacqui January
Sondag 19:05 – 19:30 Spirituele sake Uit ‘n Ander Hoek Jean Oosthuizen
Tjailatyd van 1 April af
Skarnier-oomblik Dinsdae 16:30 In Nurse Nettie se plek….dit verval
Toe weet ek net! Ma & Di 17:30 In die plek van Stories van Toeval…dit verval
Resepte Di & Do 17:15
Blitsbrein Ma, Wo & Vry 17:15
Basies Basie Val weg
Nurse Nettie Val weg
Toe-val-lig Val weg
Reënboogstories Val weg
Brekfis met Derrich van Saterdag 6 April af
Resep val weg
Nuut = Hengel 05:45
Nuut = Trugblitz 07:15