Reddingsboei vir SAL ten koste van Onderwys, Polisie en Gesondheid


Die meeste van dié geldelike inspuiting vir die SAL sal uit die Departement van van Hoër Onderwys en Polisie se begrotings te kom. Wat is die impak van die besnoeiings op daardie departemente?

Die DA het sy teleurstelling uitgespreek oor die Mediumtermynbegrotingsraamwerk wat deur die Minister van Finansies, Tito Mboweni, voorgelê is. Hulle sê dit sal nie die lewe van gewone Suid-Afrikaners verbeter nie. Hulle het ook die reddingsboei aan SAL gekritiseer. Die meeste van dié geldelike inspuiting sal uit die Departement van van Hoër Onderwys en  Polisie se begrotings te kom. Wat is die impak van die besnoeiings op daardie departemente?

Luister ook:

Geld van Polisie gevat vir SAL: wat nou van Polisie?