Reis na binne met alhoebekker
Reis na binne met Alhoebekker. Van Maandag 5 Augustus soggens tussen 9 en 12.
Ja, Amore tjaila soggens toe, met haar nuwe program alhoebekker, van 9 tot 12.
“Dit is ‘n reisprogram… en ons reis na binne”, sê Amore.
Medereisigers is Antoinette Pienaar, Anneli Botes, en Lizma van Zyl.
Daar is ook ‘n paar ou gunsteling afsaalplekke langs die pad, soos Blitsbrein, Joune, Hartebreker en die boekvoorlesings.
Soos Hellen Keller gesê het: “Die lewe is of ‘n waaghalsige reis, of niks”.
Luister na die kort klankgreep oor alhoebekker:
alhoebekker in ‘n neutedop
Soggens (weeksdae)
09:00 – 12:00
Reis na binne
Haal diep asem na drie ure van nuus, aktuele sake en geselsprogramme
Konnekteer met jouself en die mense om jou.
Liggaam, siel en gees, en groter bewustheid van die self.
Opbouend, positief.
Aanbieder = Amore Bekker
Regisseur = Veronique van Heyningin
Nuusleser = Sue Pyler
Joune, Boekvoorlesing, Hartebrekers en die Diensprogramme bly.
Nuut (vir 13 weke)
- Blitsbrein = daagliks
- Nou of nooit = weekliks
- Antoinette sê… = weekliks
- Papie tot skoenlapper = ná Nou of nooit
- Bekkige Buddy = weekliks vir 13 weke
- SA Natural products (advertoriaal)