Dokumentêr oor NP van Wyk Louw


Ons tweede dokumentêre seisoen fokus op Elsa Joubert, SV Petersen, Leopoldt, Belcher en NP van Wyk Louw.

Donderdagaand gesels ons oor NP van Wyk Louw.

Luister na die klankgreep met meer inligting oor die dokkie seisoen.

2DE DOKUMENTERE SEISOEN 2020

Julie – September 2020

 

DATUM PERSOON ONDERWERP
9 Julie Saamgestel deur Daniël Hugo

“Die verste reis wat ’n mens kan onderneem, is van mens tot mens, deur die hart.” (Verste reis, 1958)

Elsa Joubert

Lees meer oor Elsa Joubert: https://www.litnet.co.za/aktv-elsa-joubert-1922/

Die verste reis – Elsa Joubert      1998
Hierdie program program oor die lewe en werk van skryfster Elsa Joubert, is in 1998 deur Daniel Hugo gemaak. Joubert is onlangs in die ouderdom van 97 jaar in Kaapstad oorlede.

16 Julie  

SV Petersen

Lees meer oor SV Petersen:

https://en.wikipedia.org/wiki/Sydney_Vernon_Petersen

http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-476X2010000200003

SV Petersen

‘n Kind van die taal – SV Petersen 1989

‘n Dokumentere program oor die lewe en werk van SV Petersen. Petersen was ‘n Afrikaanse digter, skrywer en opvoeder. Sover vasgestel kon word, was hy die eerste nie-wit persoon wie se gedigte en prosa in Suid-Afrika gepubliseer is. Hy is in 1987 oorlede, en hierdie program oor hom is in 1989 gemaak.

23 Julie Saamgestel deur Ina Strydom

Lees meer oor C Louis Leipoldt:
https://en.wikipedia.org/wiki/C._Louis_Leipoldt

Louis Leipoldt

Leipoldt se Polfyntjie 2019

30 Julie Lees meer oor Ronnie Belcher:

https://af.wikipedia.org/wiki/Ronnie_Belcher

Ronnie Belcher

So is die Lewe vir een pond sewe – Ronnie Belcher 1993

6 Aug Saamgestel deur Ina Strydom

Lees meer oor NP van Wyk Louw, wat in 1970, 50 jaar gelede, gesterf het.

https://npvanwyklouw.org.za/biografie-n-p-van-wyk-louw/

https://www.wikiwand.com/af/N.P._van_Wyk_Louw

NP van Wyk Louw (Dokkie)

NP van Wyk Louw

13 Aug Johan Rademan NP van Wyk Louw (Gesprek)
20 Aug Kobus Burger NP van Wyk Louw (Drama)
27 Aug Frieda v/d Heever & Herman Steyn NP van Wyk Louw (Vers & Klank)