So ry die trein…


Blackie op die Kaapstad stasie. Foto: Hawthorne Leslie

Op 13 Februarie was dit 158 jaar sedert die eerste deel van Kaapstad se Wellington- treinroete na Eersterivier op 13 Februarie 1862 geopen is.

In So ry die Trein kyk ons na die afgelope 158 jaar van treindienste in die Wes-Kaap. Van die eerste klein platform wat as treinstasie gedien het, die groot opwinding van die 2010 Sokkerwêreldbeker, lojale pendelaars van die noordelike en suidelike roetes wat na die treindrywers omsien, tot die toekoms van die treindiens in onseker tye.

Ons hoor ook die verhaal van Engin nommer 9 wat liefdevol bekend gestaan het as Blackie en uiteindelik sy rusplek in die voorportaal van die stasie gevind het.

So ry die trein, saamgestel deur Martelize Brink.

Voorbeeld van die nuwe blou treine wat hulle by Metrorail gaan implementeer.

Foto van bestaande trein

Voorbeeld van die nuwe blou treine wat hulle by Metrorail gaan implementeer.

Voorbeeld van die nuwe blou treine wat hulle by Metrorail gaan implementeer.

Die stuurkanjuit van die nuwe blou treine wat hulle by Metrorail gaan implementeer.

Ontvangs by die Kaapstad stasie

Op Kaapstad stasie

Kartering van roete

Die realiteit van treindienste in die Kaap

Treinwaens word byna weekliks in Kaapstad aan die brand gesteek.