Hoe hanteer ek my introverte kind?


Hierdie week in Groeipyne gesels Johan van Lill met arbeidsterapeut en skrywer, Lizanne du Plessis, oor hoe gemaak met ’n uiters sensitiewe en teruggetrokke kind. Want die skaam, introverte kind is anders en het ander aandag nodig.

Luister hier na die program.