Nuwe wet kan kopiereg ondermyn


Monitor/Spektrum: Die kopiereg van skeppers van onder meer musiek, kuns en letterkunde kan deur nuwe wetgewing ondermyn word. ‘n Sambreel organisasie, die Suid-Afrikaanse Kopiereg Alliansie, sê kopieregwetgewing is opgestel om skeppers te beskerm. Daar is egter vrese dat die voorgestelde wysigings aan dié wetgewing juis die skeppers gaan te na kom. Hanri Wondergem berig.

https://iono.fm/e/456672