“Zuma gaan nêrens heen nie”


Monitor: Vrydag 4 Augustus 2017

Politieke teenstanders van president Jacob Zuma moet vrede maak daarmee dat niemand hom gaan dwing om uit te tree nie. Dit is die boodskap van die politieke ontleder Moeletsi Mbeki. Mbeki het aan ‘n paneelbespreking van die Sondagkoerant, Rapport, deelgeneem. Izak du Plessis berig.