Hoe geloofwaardig is SA joernaliste?


Praat Saam: Dinsdag 17 April 2018

Die geloofwaardigheid van joernaliste is weer in die kollig na bewerings dat joernaliste gebruik is om die ontslape struggle-veteraan Winnie Madikizela-Mandela se beeld te beswadder en die openbare mening oor haar in die struggle era te swaai.