Moet SA Zimbabwe help?


Die minister van Internasionale Betrekkinge, Lindiwe Sisulu, sê Suid-Afrika is gereed om Zimbabwe by te staan op enige wyse wat die land kan bekostig. President Cyril Ramaphosa bepleit ook ‘n opskorting van sanksis teen Zimbabwe. Het Suid-Afrika ‘n verantwoordelikheid om ons buurland te help?