Politieke moorde in SA: toé en nou


Praat Saam: Dinsdag 13 Maart 2018

Politieke moorde in Suid-Afrika is niks nuut nie. Die Moerane Kommissie stel tans ondersoek in na politieke moorde in KwaZul-Natal. Wat is die relevansie vandag van die destydse politieke moorde op vryheidsvegters soos Dulcie September, Anton Lubowski en Chris Hani?