Suig SA se 20 miljoen plattelanders aan die agterste speen?


Praat Saam: 15 Maart 2018

Daar word beraam dat sowat 20 miljoen van Suid-Afrika se bevolking van 55 miljoen in plattelandse gebiede woon. Hoe boet hierdie gemeenskappe in, net omdat hulle verafgeleë is?