Toe raps Lindiwe Australië oor visums vir wit boere


Praat Saam: Dinsdag 20 Maart 2018

Die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Lindiwe Sisulu, het ‘n sterk waarskuwing aan die Australiese Hoëkommissaris in Suid-Afrika gerig oor die land se uitlatings oor planne om grond sonder vergoeding te onteien. Wat is Suid-Afrika se buitelandse beleid en hoe lyk diplomatieke verhoudinge?