Waarom is datakoste so hoog in SA?


PraatSaam: Woensdag 19 Julie 2017

OKOSA, met die hulp van die Nasionale Verbruikerskommissie en die Mededingingskommissie, gaan ondersoek instel na meer bekostigbare data. Hoe word operateurs en diensverskaffers in mark gereguleer, en waarom is datakoste so hoog?