RIV Chris Majiedt


Chris Majiedt

Chris Majiedt en produksie-regisseur,Cassi Lowers, werk aan die byklanke van die fiets waarmee Gert Garries moet reis om sy kind te begrawe.

Chris Majiedt (67), geliefde radiospeler op RSG, is aan longkanker oorlede.

In die onderstaande artikel van Netwerk24, bring Johan Rademan en Eben Cruywagen hulde aan die man en sy uitsonderlike talent.

Lees die volledige artikel: https://www.netwerk24.com/Vermaak/chris-majiedt-kon-radio-aanvoel-20200922#loggedin

Hier is enkele uittreksels uit die artikel:

Lees ook:

‘Gert Garries, ‘n Baaisiekel Blues’: Luister weer