Regsake: Dagsorgsentrums, mynregte en bootcamp-beserings


Igna Klynsmith gesels oor die pligte van die eienaars van dagsorgsentrums vir kinders, mynregte op grond waarop inheemse stamme woon, en die vrywaring van aanspreeklikheid vir beserings opgedoen op ‘n “bootcamp.”