En toe sien ek die 1e keer die Noorderligte…

Sterre en Planete: Hoe voel dit vir ‘n Suid-Afrikaner uit die Bosveld om vir die eerste keer die Aurora Borealis te sien? Magda Streicher vertel van haar wedervaringe in Ysland, en ‘n projek saam met Auke Slotegraaf om sterre in die Magelaanse wolk waar te neem. Daar is ook nuus oor die asteroïede wat ‘n paar dae gelede rakelings verby die aarde geflits het. Laai Af (28 998KB) Teken in met iTunes Luister Lees en luister ook: Waarom kan ons nie die Suiderligte sien nie? Verbluffende ruimte-foto’s