SA by keerpunt wat toekoms betref
Maandag 23 Oktober 2017
Suid-Afrika bevind homself by ‘n keerpunt en dit is alles die gevolg van slegte regeringsbeleid, sê ‘n direkteur van die Vryemarkstigting, Temba Nolutshungu. Hy het Vrydag by die Instituut vir Toekomsnavorsing van die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse konferensie gepraat. Heindrich het hom gevra waarop sy standpunt berus.