SA uit die Internasionale Strafhof – wat beteken dit? Home PraatSaam Gepubliseer op 28/10/2016. Wat is die voordele en nadele van Suid-Afrika se beoogde ontrekking van die Internasionale Strafhof? Luister hier na die volledige program op Praat Saam met Lynette Francis.