Slegs 10% van kinders op outisme-spektrum wel gediagnoseer

Sowat een uit 100 mense is op die outisme-spektrum, maar moontlik is slegs sowat 10% van dié mense in Suid-Afrika gediagnoseer. Baie mense op die outisme-spektrum, maar wat goed funksioneer, word nooit gediagnoseer nie. Tog het hulle probleme wat hul lewens moeiliker maak. Luister Maandag om 11:30  na Gesondheid op RSG, aangebied deur Marí Hudson. Sy gesels met Prof Petrus de Vries, kinder- en tienerpsigiater aan die Universiteit van Kaapstad.         Outisme: Die jongste feite