Só pluk jy appels


Floris Steenkamp van DuToit Agri in die Koue Bokkeveld het vir Haidee gewys hoe ‘n mens eintlik appels pluk EN dat die woord KNEUS eintlik amper soos ‘n vloekwoord is wanneer jy appels pluk.
Floris vertel vir Haidee om te boer is sy hartsbegeerte en dat hy nooit ooit iets anders wil doen as NET dit nie.

Floris in die boord. Foto: Roger Sedres, ImageSA