Spektrum: J&J vaksien; Kubaanse ingenieurs, Brande; Denel se missieltegnologie
Gesondheidswerkers word eersdaags weer met die Johnson & Johnson-entstof ingeënt.
Regsaksie word ingestel teen die regering oor die Kubaanse ingenieurs wat na die land se waterstelsels gaan kyk.
‘n Brandbestrydingsmaatskappy sê die Charlotte Maxeke-hospitaal het nie ‘n brandplan gehad nie.
Suid-Afrikaanse missieltegnologie beland in Saoedi-Arabië se hande.