Wat sê Cheslin Kolbe se skole-afrigter?


Jody en Cheslin Kolbe

Die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, het ses veranderinge aan sy span aangebring wat die naweek in Brisbane teen Australië gespeel het.

Hy het die veelsydige agterspeler, Cheslin Kolbe, op die plaasvervangersbank gekies en daarmee het Cheslin Springbok nommer 911 geword om  die groen en goud trui oor sy kop te trek.

Jody Hendricks het met Kolbe se skool-afrigter Pedrie Stofberg gepraat.