RSG Sterre en Planete
TagWat word van die frekwensies wat die ruimte ingestuur word?
Wat word van frekwensies wat die ruimte ingestuur word?
Daar is ook inligting oor die internasionale Space Ops-konferensie wat die afg…
Sending beplan na Saturnus se grootste maan
Titaan, Saturnus se grootste maan
Titaan is die grootste maan wat om Saturnus wentel. Nasa beplan om ‘n sending na dié vreemde h…
Marshelikopter se 1e vlug suksesvol
Die Mars helikopter
Die ruimtewetenskap het nog ‘n treetjie vorentoe geneem toe die Marshelikopter sy eerste vlug op die rooi planeet…
Hoe word die aktiwiteit van die son gemeet?
Hoe word die aktiwiteit van die son gemeet? ‘n Luisteraar het ook gevra of die voorspellings waar was wat gelui het dat die son se lae ak…
Wat is die Milankowitsj-verskynsel?
‘n Luisteraar wil weet of die swaartekrag van die son en die maan voorwerpe op aarde kan laat “groei”.
Die Milankovitch siklusse
K…
Alle oë op Mars en die Mars helikopter
Die Mars helikopter
Met die Marstuig, Perseverance, wat sy pote op Mars neergesit het, is alle sintuie by Nasa en JPL nou daarop gesp…
Perseverance se ingewikkelde landing op Mars land
Die jongste Mars-tuig
Die Mars-landing het goed verloop. Maar die laaste deel van die maandelange reis was uiters spannend.
Ruimte…
Is die ruimte stikdonker? Waarom dy dit steeds uit?
Die heelal dy steeds uit
Is die ruimte heeltemal donker?
Die span praat ook die uitdying van die heelal, en waarop die beg…
Groot deel van ruimte-vuurpyl bestaan uit brandstof met afvuring
Die V2-vuurpyl wat deur die Duitsers in die Tweede Wêreldoorlog gebruik is, is die eerste vuurpyl wat suksesvol gebruik is. Jim A…
Kyk na rare konjunksie van Jupiter en Saturnus op 21 Des
Só gaan die twee planete al nader aan mekaar beweeg.
Baassterrekyker Lafras Smit gesels saam oor die konjunksie v…
Wat beteken die ontdekking van water op die maan?
Volledige Lys
‘n Besonderse maanligaand
1e tuig land op asteroïede; ruimte word digter
Volledige Lys
Die Osiris-sending na asteroïede Bennu
Die posisie van Bennu ten opsigte van die Aarde.
Jim Adams, die voormalige adjunktegniesedirekteur van NASA gaan van nou af elke eers…
Lewe op Venus en nuwe ruimte-kamera
Venus langs die Aarde (regs).
Die ontdekking van moontlike lewe op ons buurplaneet, Venus, het ruimtekundiges opgewonde gemaak.
Te…
Magnetiese storms in die ruimte
As mens snags opkyk na die sterrehemel, lyk alles kalm en rustig, maar eintlik kan die ruimte ‘n rowwe plek wees. Een van die verskynsels…
Ons salueer Afrika se ‘Marsman’
Dr Japie van Zyl
Japie van Zyl, internasionaal bekende NASA ingenieur wat in beheer was van meer as 20 suksesvolle ruimtesendings na …
Suid-Afrikaner ontdek kol op Jupiter
Foto: Clyde Foster
Suider-Afrikaans gebore wetenskaplikes en sterrekundiges het al hulle merk gemaak op die g…
Die reise van die Voyager-satelliete
Voyager2
Die Voyager-satelliete is steeds onderweg van ons sonnestelsel af, en bevind hulle tans in die heliosfeer. Voyager 2 het onl…
Toe val die Chinese vuurpyl terug aarde toe
‘n Chinese Long March vuurpyl het ‘n paar dae gelede onbeheerd na die aarde teruggeval. Die span praat oor die implikasies van so ‘n gebe…
Vind die Suiderkruis só
Vind die Suiderkruis
Een van die konstellasies wat bekend is aan baie mense, is die Suiderkruis. Willie Koorts verduidelik hoe om die…
Hoe werk die pole van die son en planete?
Suid-Afrika se grootste optiese teleskoop, The South African Large Telescope (SALT), moet voortdurend gediens w…
Is aarde op pad na mini-ystydperk?
Voyager 2 wat nou weer funksioneer.
Voyager 2, wat al buite ons sonnestelsel is, het onlangs probleme ondervind. Die satelliet moes t…
Grootste radio-teleskoop in China in bedryf
Die FAST teleskoop in China
Een van die groot ruimteteleskope, die Spitzer, sal eersdaags nie meer funksioneer nie. Willie Koorts pra…
Planne met ruimte-rommel
As jy in die veld loop en jy sien ‘n besondere klip of rots, hoe sal jy weet of dit ‘n meteoriet is of nie?
Die span praat ook oor ‘n …