Tameletjie van godsdiens in skole
Behoort godsdiens in skole gereguleer te word?
Die Johannesburgse Hooggeregshof het verlede jaar het beslis dat staatskole nie slegs een godsdiens ten koste van ander godsdienste mag bevorder nie.
Kundiges vertel meer in Praat Saam, onder leiding van Lynette Francis.
Lees en luister meer oor Godsdiens in skole
Regsake: Godsdiens en ander regsaspekte wat beheerliggame raak
Regsake: Regsaspekte van godsdiens in skole
Regsake: Hofsaak oor godsdiens in skole