Luister weer: Cecil Jacobs – Ter wille van dans


Cecil Jacobs

In die dokumentêr “Cecil Jacobs: Ter wille van dans…” bring Johan van Lill hulde aan Cecil Jacobs, ‘n bekende oud-balletonderwyser wat verlede jaar 80 geword het en nog steeds dansklasse gee op Saterdagoggende by sy huis Strandfontein in Kaapstad.

Luister na dié dokumentêr.

Lees meer oor Cecil Jacobs se dansprojek: https://web.facebook.com/CecilJacobsDance/?_rdc=1&_rdr