Hoe werk die pole van die son en planete?


Sondag 16 Februarie 2020

Suid-Afrika se grootste optiese teleskoop, The South African Large Telescope (SALT), moet voortdurend gediens word. Willie Koorts vertel watter herstelwerk tans gedoen word.

Kobus Olckers praat oor die pole van die son en planete.

En ‘n luisteraar het gevra hoe ons weet wat die noord- of suidpool van die son is.