Trapsuutjies-getalle aan’t daal in SA
Spektrum, Maandag 21 Mei 2018. – Trapsuutjies-getalle in Suid-Afrika is besig om ingrypend te daal weens die vernietiging van die diertjies se habitat.
Dit is van die bevindinge van Janis de Villiers wat uit sy eie besluit het om verkleurmannetjies vir bewaringsdoeleindes te bestudeer.