Van dagga, geweld, arktiese ys, Maties rugby en Laurika Rauch in nuwe dokumentêre reeks
Is dagga werklik ‘n nuwe wonderkuur? Hoe kan jy stylvol aantrek, sonder om jou hele salaris op peperduur klere te spandeer? Hoekom besluit kinders om hul rug op hul ouers te draai? En hoe het Portchie se kuns in ’n nasionale kleurontploffing ontwikkel? Hierdie is net enkele temas in RSG se dokumentêre seisoen wat op Donderdag 3 Julie om 20:00 afskop met ’n Kerkorrel in jou voorhuis en ’n vliegtuig in jou agterplaas. 3 Julie: Kobus Rudolph open die dokumentêre seisoen met die verhaal van Taco Kamstra (64), ’n Nederlandse Pretorianer wat motors en sportvoertuie versamel. Hy is ’n volslae enjinentoesias wie se voertuie al in talle rolprente en musiekvideo’s te sien was. Lees meer oor Taco Kamstra – Op sy eie werf 10 Julie: ’n Week later kyk Jaco de Waal na al die “dagga-winkels” wat op bykans op … Lees meer Van dagga, geweld, arktiese ys, Maties rugby en Laurika Rauch in nuwe dokumentêre reeks
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit