Verkoopskontrakte, lenings en kapitaalwinsbelasting

Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger bespreek verskeie aspekte van die handelsreg, insluitend verkoopskontrakte, lenings en kapitaalwinsbelasting.