Dame Vera Lynn oorlede op 103


Dame Vera Lynn as jong sangeres.

Die bekende sangeres wat soldate in die Tweede Wêreld Oorlog opgebeur het, is in die ouderdom van 103 jaar oorlede.

Dame Vera, wat meer as ‘n miljoen plate verkoop het teen die ouderdom van 22, word veral onthou vir haar vertolkings van The White Cliffs Of Dover, There’ll Always Be An England, I’ll Be Seeing You, Wishing en If Only I Had Wings.

Lees meer oor Dame Vera:

 

 

https://www.bbc.com/news/uk-53091856

https://www.bbc.com/news/entertainment-arts-53079190

https://en.wikipedia.org/wiki/Vera_Lynn