Ons nuwe dramaseisoen


Ons dramaseisoen sluit talle lekkerluister dramas in, van komedies tot vroueverhale, van klassieke dramas tot ‘n drama oor weerwolf-drama.

DATUM TITEL SKRYWER REGISSEUR OPMERKING TEMA
1 Oktober Bloedmaan

 

Martyn le Roux Renske Jacobs Opvolg van bekroonde Bloedlyn Weerwolwe
8 Oktober Mof en sy mense

 

CJ Langenhoven Joanie Combrink Verwerking deur André Kotzé Pandemie/griep

Klassiek

15 Oktober

 

Die prys Joey van Niekerk Helena Hugo Ligte vermaak Komedie
22 Oktober Huishou

 

Philip Rademeyer Frieda van den Heever Verwerking deur Eben Cruywagen Lesbiese drama

Verhoudings

29 Oktober Nag van die ver musiek Engela Van Rooyen-Linde Christelle Webb-Joubert Stuk oor vaderskap Trauma

Gesin / genesing

5 November Johanna se Elvis Hendie Grobbelaar Amor Tredoux Nuwe skrywer Sterk vroueverhaal

Verteenwoordigend

12 November Ek stap die pad

 

Ronel Mostert Mari Snyman Nuwe teks deur gewilde skrywer Liefde / verraad
19 November Dood van ‘n handelsreisiger Arthur Miller Evert Snyman ARGIEF Klassieke teks
26 November

 

Boetie ontmoet ‘n alien Johann Smith Leon van Nierop Nuwe skrywer Aliens!

Ligte komedie

3 Desember

 

Goëlstories

 

I.D. du Plessis

 

Johan Rademan Opdragwerk

Verwerking

I.D. du Plessis is vanjaar 100 jaar
10 Desember Die masjientjie

 

Joe Kleinhans Amor Tredoux Roerende drama

Verteenwoordigend

Geloof / kanker

Kerk

17 Desember Halleluja, amen!

 

Ilné Fourie Denver Vraagom Verwerking van verhoogstuk Komedie
24 Desember Bring vir Carli Janie Ligthelm Anrich Herbst Nuwe skrywer Ma-en-seun-verhouding
25 Desember ‘n Verbeelding vir Kersfees André Kotzé Johan Rademan OPDRAGWERK Kersfees
31 Desember Doller as kopaf

ARGIEF

William Oosthuizen Kobus Burger Gewilde drama Komedie

Ligte vermaak