Virtuele wolveilings, avo’s, strooptoerusting…
Volgens Lane Reynolds van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie, is bestellings vir stroop- en planttoerusting afgehandel, maar sal dit betyds afgelewer word te midde van die inperking?
Ons praat met Dirk van Papendorp oor ‘n mentorskapprojek in die Suurbraak-omgewing.
Virtuele wolveilings het hervat, en ons hoor watter pryse behaal is.
Avokado’s tans in seisoen, en dieetkundige Chanelle Retief gesels oor die voedingswaarde van dié vrug.