Viva Voce #5: Familielede sing saam
Daar is iets besonders aan die klank en harmonie as familielede saam sing. Luister Sondagoggend tien-uur na musiek van die von Trapp Familie, Die Carter Familie, Johny Cash en June Carter Cash, The Everly Brothers , en pa en seun Andrea en Matteo Bocelli.
Luister ook na “I miss you” deur die Missing People Choir – dit sal die eerste keer wees dat dié snit op radio gespeel word in die wêreld. Die amptelike vrystelling is eers in Desember.
Luister Sondag om 10:00.
Hier is ‘n video van die Missing People Choir tydens hulle oudisie op Britains Got Talent. Hulle sing ‘I miss you”
Viva Voce is saamgestel deur Esté Gross