Vreemde antwoorde van SAID se digitale hoof wek kommer
Dié onderhoud op Morning Live, met Mmamathe Makhekhe-Mokhuane, die SAID se hoof van Digitale en rekenaardienste, wek groot kommer oor die stand van e-filing, maar ook oor die kwalifikasie een kundigheid van Mmamathe Makhekhe-Mokhuane.
Hier is haar onderhoud op Morning Live:
Hier is haar getuienis voor die Nugent kommissie: