Vreemde knaagdier Home Diere Wetenswaardig Gepubliseer op 21/09/2015. ‘n Jerboa lyk soos ‘n kruis tussen ‘n muis en ‘n klein kangaroo. Hierdie hoppende knaagdiere, wat tot ses voet vêr spring, is te vinde in Noord-Afrika en Asië.