Waar kom die van Africa vandaan?
Aubrey Springfield, ‘n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 ‘n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Afrika/Africa.