Onlangse hofsaak verbied nie godsdiens in skole nie
Igna Klynsmith bespreek
- die onlangse hofsaak oor godsdiens in skole,
- asook die reg van ‘n selfde geslag lewensmaat om sonder enige huweliksformaliteite en sonder ‘n testament te erf as gade.
- Hy verduidelik ook wanneer ‘n direkteur ontslaan kan word, en
- gee meer besonderhede oor testamenteweek van 11 tot 15 September.