Wat het jou hart met beroerte te make?
Met die fokus op beroerte-voorkoming, kan mens inderdaad vra: kan ’n beroerte voorkom word? Hoe? Wat het jou hartklop en -ritme met beroerte te doen? En waar pas antistolmiddels in en hoe doeltreffend is dit in voorkoming van beroerte? (Lees meer oor Beroerte: https://www.stroke.org/en/about-stroke/stroke-symptoms) Marí Hudson gesels met ’n hartspesialis oor dié kwessies en fokus veral op die rol van die hart in beroerte.
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit