Wat is die stand van rugby in Suid-Afrika?
SARU het verlede week bevestig dat die Cheetahs en Southern Kings nie volgende jaar in die Superrugbyreeks gaan speel nie. Intussen is Rassie Erasmus aangestel as direkteur van Rugby by SARU, maar sonder dat die pos geadverteer is. Wat is die stand van rugby in Suid-Afrika tans?