Kies watervoëls net sekere damme?
‘‘n Ander dam se eende’ kry nuwe betekenis in die vraag aan wetenskaplikes in Hoe verklaar jy dit?: Hoekom sit watervoëls net op sekere damme?
Die ander vrae sluit in:
-
Kry ‘n mens krappe langs die Weskus?
-
En kan paddas van kleur verander en in bome klim?
- Navigeer muskiete op klank, lig, velreuk of koolsuurgas?